About Patricia Graham Gresse

Ek is baie lief vir tuinmaak, verskriklik lief vir diere. Ek hou van funky kuns, baie lief vir drama en teater en is 'n familie mens. Hou nie van kos maak nie en erg verslaaf aan chillies. Maak my eie en people love it. 2 Goed wat my erg ontstel is diere en kinder mishandeling. Mense wat sê hul is kinders van God maar as dit by lewensbesluite kom dan solo hulle en word dan vreeslik kwaad as planne nie uitwerk nie. Ai Tog, hoe dom wil jy wees en asem haal gelyk! Ons susies is soos boude en doen a

  • Location: Pretoria, South Africa
  • Hot
  • Latest